Mercedes-Benz OM352-enjin

  Mercedes-Benz OM352-enjin

OM 352 wegsnymodel by die Unimog Museum Gaggenau.
Oorsig
Vervaardiger Daimler-Benz
Produksietyd 1963-1995
Konfigurasie inlynsessilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 5,675 l (346 cu in)
Boorwydte 97 mm (3,82 in)
Slaglengte 128 mm (5,04 in)
Blok Gietyster
Kopstuk Gegote aluminiumallooi
Stelsels
Brandstoftipe Diesel (DIN 51601)
Turboaanjaer OM 352: geen
OM 352 A: Turboaanjaer
OM 352 LA: Turbo met tussenkoeler
Brandstofstelsel Heliksbeheerde meganiese pomp (direkte inspuiting)
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 48–127 kW (64–170 hp)

Die Mercedes-Benz OM 352 is 'n 5,7 liter inlynsessilinder vierslag-dieselenjin, vervaardig deur Daimler-Benz.


Developed by StudentB